Huisgenoot

SKOUER AAN DIE WIEL

JOU kind was in ’n ongeluk – kom ken hom uit. ’n Oproep wat ek nooit gedink het ek sal kry nie. Dit was in die middel van die nag.

My kinders ry al vandat hulle baie jonk is. Hulle het op ’n plaas grootgeword en vroeg begin bestuur. Boonop was hulle pa ’n werktuigkundige. Hulle was goed met voertuie. Maar daardie aand in 1996 is my oudste seun in ’n motorongeluk dood.

Dit was ’n kop-aan-kop-botsing met ’n dronkbestuurder. Tussen Bloemfontein en Welkom. Hy was op pad na sy pa toe, wat papiere moes teken sodat hy sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related