Huisgenoot

OP VRYE VOETE

EK HET in 2016 begin kaalvoet hardloop vir liefdadigheid. Ek is nie die soort mens wat dinge doen vir aandag nie, maar dit help baie om die boodskap te versprei. As ek in die proses ’n paar rand kan insamel, hoekom nie?

Vir my gaan die marathon nie oor medaljes nie; vir my gaan dit oor die geldinsameling.

Ek doen wat ek doen omdat ek al die mense ontmoet het vir wie ek dit doen. Hulle is nes ek en jy. Hulle kort net ’n dak oor hulle kop.

My ouers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199

Related