SPAAR SÓ SLIM
Jan 03, 2020
4 minutes
DEUR MARTELI BREWIS
As ouer wil ’n mens graag die beste vir jou kinders hê en die een ding wat beslis bo-aan baie ouers se lysie is, is ’n goeie opvoeding – veral as jy nie self die geleentheid gehad het nie.
Maar ’n goeie opvoeding kos geld en met vandag se wisselvallige Rand en inflasie, is dit moeilik om jou weg oop te sien om vir nóg iets te spaar. En dit gaan net al hoe duurder word . ..
As jou kind vanjaar met graad R begin, kan jy verwag dat haar universiteitsopleiding (vir ’n driejaargraad) jou sak met meer as R1 miljoen gaan ruk!
Só wens Minerva van Rooy (42) van Kraaifontein buite Kaapstad sy het vroeër begin spaar vir haar seun se opvoeding.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days