Landbouweekblad

Rosyne: Stabieler voorsiening is nodig

Al was rosyntjieboere se inkomste die afgelope twee jaar onder erge druk, is alles vir die bedryf nie verlore nie. Met goeie opbrengste, die regte kultivarsamestelling en oordeelkundige bemarkingsmetodes is daar nog goeie geleenthede in die bedryf om geld te maak.

Dr. Ferdie Botha, uitvoerende hoof van Raisins SA, het op die organisasie se jaarvergadering op Lambertsbaai beklemtoon dat die bedryf hard sal moet werk om die groot volumewisseling tussen goue sultanas en Thompson-rosyne uit die weg te ruim.

“Ons skiet onsself lelik in die voet, want ons vestig ’n spesifieke prys vir goue sultanas, maar die volgende jaar oorskry ons die volumes en die prys sak met honderde dollar per ton terug. Dit duur weer twee, drie jaar om die prys op te bou. As produsente moet ons met verpakkers saamwerk om die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit