Landbouweekblad

Kanola se ander rol in Kanada

LBW | SPESIALEFOKUS

Kanada produseer jaarliks sowat 18,2 miljoen ton kanola van 8,7 miljoen hektaar. Daarteenoor is die Suid-Afrikaanse kanolabedryf, wat verlede jaar nagenoeg 210 000 ton van 123 000 hektaar geproduseer het, piepklein.

Die Kanadese produsentevereniging het hom ten doel gestel om die relatief lae gemiddelde opbrengs van 2,3 t/ha teen 2025 tot 2,9 t/ha te verhoog (sien TABEL 1).

Daar word ook van boere verwag om beter rentmeesters van plantvoedingstowwe te wees en daardeur die vrystelling van kweekhuisgasse te verlaag.

Dr. Dan Heaney (regs) ’n grond-en-gewaskundige van Edmonton, Kanada, wat nou betrokke was by die ontwikkeling van die 4R-rentmeesterskapprojek, het op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit