Landbouweekblad

Keniaanse kleinboere sê SA die stryd aan

MET miljoene wilde avokadobome in byna elke agterplaas is Kenia reeds die wêreld se derde grootste avokadoprodusent.

Hoewel die land se topografie, ligging en klimaat in sy guns tel vir die produksie en uitvoer van subtropiese gewasse, het dit baie lank broekskeur gegaan met sy kleinboere, wat op koffie, tee en veeboerdery gekonsentreer het, met lappies graan vir huishoudelike gebruik.

Die koffie en tee het produsente wel geleer om as kleinboere aan ’n groot, formele waardeketting deel te neem. Ná jare van staatshulp met saailinge

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit