Landbouweekblad

Gordel vas vir nuwe vlaag makadamias

AktueelNeute

Om met makadamias te boer, is ’n langtermynonderneming, sê Alex Whyte van Green & Gold Macadamias, ’n maatskappy wat verwerkers uit Suid-Afrika en Australië se makadamianeute wêreldwyd bemark.

Teen die huidige aanplantingstempo gaan daar in die toekoms baie meer makadamianeute wees om aan die wêreld se verbruikers te bemark.

Van 2021 tot 2022 was daar ’n toename van 23% in die aanbod van makadamias wêreldwyd. Teen 2022 het die wêreld altesaam 299 000 ton ongedopte neute geproduseer. Na verwagting gaan wêreldproduksie teen 2027 op 503 000 ton staan.

As die grootste produserende land van makadamianeute ter wêreld verwag Suid-Afrika vanjaar ’n oes van 77 659 ton droë, ongedopte neute – dit is 8 800 ton meer as in 2022.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit