Landbouweekblad

Melkboere dryf weiding-innovasie

Aangeplante weidings, aangevul deur klein hoeveelhede ruvoer en konsentrate, is die kostedoeltreffendste manier om koeimelk te produseer.

Melkboere, konsultante en navorsers soek al jare na die regte kombinasie van weidings, ruvoer en konsentrasie deur weidingskultivars wat gesaai word, die manier waarop weidings benut en bemes word, te verander.

Aangesien die doel is om so min moontlik ruvoer en konsentrate in te bring, moet alles gedoen word om die beste weiding te verseker, sê dr. Craig Galloway, ’n navorser by die maatskappy Trace & Save.

Hy het op die onlangse aanlyn konferensie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh