Landbouweekblad

Ál meer oplossings gevind

Dit was juis in die sopnat planttyd dat ’n herlewingsboer van die distrik Viljoenskroon opnuut besef het wat die waarde van dekgewasse is. Met trekkers wat vasval in sopnat lande en saad wat oorgeplant moes word weens verspoeling, was 2022-’23 se planttyd in die somersaaigebiede taamlik moeilik. Voeg daarby die duur kunsmis wat uitgespoel het en die ekstra diesel wat nou met die oorplantery uitgery word, en die boer kyk na ’n aansienlike hap uit sy winsmarge.

Mnr. Cobus van Coller van die plaas Libanon by Viljoenskroon het reeds in 2005 verminderde bewerking saam met bewaringslandboupraktyke begin toepas. Hy het in 2006 ook dekgewasse in sy stelsel ingebring.

In 2022 het hy nuwe grond bekom en gedoen wat hy altyd doen om sulke grond by sy stelsel te integreer. “Die eerste stap op nuwe grond is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Droog Rosyne Aan Stokke Vir Minder Risiko’s
Hoë insetkoste en boerderyrisiko’s kan enige soort boerdery wurg in sy strewe om wins te maak. Daarom moet ’n boer voortdurend nuwe planne maak om vooruit te boer. ’n Boer maak immers ’n plan. Rosyntjieboere langs die Oranjerivier wat die ideale droë