Landbouweekblad

20 jaar later – en steeds die handelsmerkmaatstaf virvrugte

Sitrus

Toe die ClemenGold-mandarynhandelsmerk in 2003 gevestig is, was handelsmerkvrugte nog in sy kinderskoene, sê Abs van Rooyen, die vader agter ClemenGold wie se idee dit was om die baie spesiale mandarynkultivar Nadorcott te noem, en dit ’n handelsmerk te gee toe vrugte nog meestal as kommoditeite verkoop is.

“Bemarking gaan alles oor die stories wat vertel word, en ek het net geweet die Nadorcott het ’n storie om te vertel. Maar ’n storie moet gerugsteun word met iets wesenliks om die verbruiker se vertroue te wen en hul lojaliteit te verdien. Vir ClemenGold is dit sy konsekwente belofte van gehalte.”

Die eerste Nadorcott-mandaryne het in Marokko ontstaan. In 1964, in die vrugbare valleie rondom die dorp Afourer, aan die voet van die Atlasgebergte, het dr. El Bachir Nadori die kultivar ontdek en verder ontwikkel om dit in ’n maklik skilbare, feitlik pitlose mandaryn met sy aantreklike rooi-oranje kleur te verander. Die splinternuwe kultivar is Nadorcott genoem, wat Nadori vereer vir sy bydrae. Citrogold het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related