’n Deel van die Malumaavokado se bekendheid in landboukringe is danksy die Maluma-byeenkoms wat ’n boeredag geword het en later ’n simposium. Hoe het een kultivar ’n hele simposium van sy eie gekry, en hoekom het julle dit nou met die Allesbestesimposium vervang?
Die Malumadag het begin as ’n tegniese vergadering tussen boere en uitvoerders om probleme met gehalte en protokolle