Landbouweekblad

Hoendertwis al hoe feller

Manie

Manie se kollega het die anderdag opgemerk dat Salomo se wysheid nodig gaan wees om ’n balans te vind tussen almal se belange te midde van tekorte aan eiers en hoendervleis, asook stygings in die pryse vanweë die voëlgriep. Meer as 5 miljoen lêhenne is reeds plaaslik van kant gemaak.

Terwyl tekorte en pryse op almal se lippe is, woed die eiergeveg al hoe feller oor hoe om hoendervleis en eiers beskikbaar en bekostigbaar te hou. Ministers Ebrahim Patel en Thoko Didiza het gevra die kommissie vir internasionale handelsadministrasie (Itac)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related