Landbouweekblad

Inset-som verg steeds kopkrap

AL lyk enkele aspekte van die insetkoste-prentjie nou beter as ’n jaar gelede, kan boere steeds nie bekostig om te laat slaplê met hul beplanning nie.

Graan SA se jongste ontleding van saaiboere se vernaamste produksiekoste toon dat 75% van boere se veranderlike koste met sowat 12,5% afgeneem het. Dit is veral toe te skryf aan ’n afname van 45% in die gemiddelde prys van kunsmis.

Die prys van kalium was in Augustus 52% laer as in die ooreenstemmende tyd verlede jaar, fosfor was 45,5% laer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter