Landbouweekblad

Vier faktore waarna boere in 2023 moet oplet

DAAR is ’n paar veranderlikes waarop boere vanjaar bedag moet wees omdat dit ook hul winsgewendheid en volhoubaarheid kan beïnvloed. Landbouweekblad het ’n paar ontleders gevra watter gebeure buite die plaashek boere vanjaar moet dophou. Veral vier kwessies is uitgelig.

1. OORGANG NA DROËR WEERSIKLUS

Die landbou is uitgelewer aan die weer en Suid-Afrika het die afgelope paar jaar eintlik goeie klimaatstoestande gehad, tot só ’n mate dat vier van die land se grootste mielie-oeste en hoogste opbrengste in die afgelope ses jaar gestroop is,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter