SARIE KOS

SO GAAN ONS IN 2021 EET

1 Eet vir gesondheid

it is al lank geen geheim nie dat wat jy in jou mond sit, regstreeks verband hou met jou gemoed, voorkoms en algemene gesondheid. Ons probeer nuwe diëte en glo banting, keto, onderbroke vas () en wat nog alles gaan dié oplossing wees vir ’n droomlyf en gesonde gees. Kenners reken die verbruiker het nou begin besef dat ons holisties moet lewe, in balans na dinge moet kyk. Volgens die webwerf se kostrend vir 2021 tussen ekstreem ongesonde kos (dink aan daardie foto’s van oordadige, opgetooide melkskommels wat ons sien op Instagram) en die teenpool, uitsny en uithonger. Ons gaan keuses maak vir langtermyngesondheid, maar ook kos eet wat ’n positiewe impak op ons omgewing het. ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related