Huisgenoot

NUUT OP JOU BORD

1 SAMPIOENE GOOI HUL SPORE WYD

Dié proteïenryke plant is een van die sterre in 2024. Om dit gewoon te braai en ’n bietjie sout en peper oor te sprinkel is ou nuus. Maak jou reg om sampioenpoeier in jou koffie te gooi (sowaar!) of om dit oor jou sop en in smoothies te sprinkel. Dit kan selfs in roomys ’n opwagting maak.

Die Chinese weet lankal watter voordele sampioene inhou, en die res van die wêreld het nou bygekom.

Dit word toenemend in die gesondheidsbedryf gebruik, en soektogte op Google na” en “” het die hoogte ingeskiet. kan jou immuunstelsel ondersteun, inflammasie verminder, dermgesondheid verbeter en selfs die doeltreffendheid van kankerbehandeling bevorder. Die gewone wit knopiesampioene wat ons almal ken, lyk nou vervelig.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related