V&A
Mar 16, 2020
2 minutes
SONYA OLIVIER van Pretoria skryf: Ek het onlangs in Ruah Park net buite Dinokeng gekamp en dié ruspe afgeneem.
Toe ek voor hom op die grond gaan sit, het hy twee “haarpoffertjies” gelig om my te waarsku.
Die insekkenner DUNCAN MACFADYEN antwoord: Dis ’n lapelmotruspe
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days