Weg!

MENSE SE LENSE

JO-ANNE DUFFETT

Canon EOS 70D Tokina 11-16 mm-lens

JO-ANNE SKRYF: Ons het van Kaapstad na Durban gereis om vir familie te kuier. Ek wou graag foto’s neem van die Whalebone Pier by Umhlanga, maar toe sien ek dié rotse en besluit om teen sonsopkoms terug te kom.

Niemand wou teen 4.30 vm. uit die vere klim nie en toe gaan ek op my eie. Gelukkig was daar heelwat fotograwe en drawwers in die ronde.

Ek het ’n gegradueerde filter gebruik om sonlig te blokkeer en my beligtingstyd was 10 sekondes teen ’n ISO van 100. My lensopening was f9.5. En toe vang ’n brander my...

TOAST SÊ: Wanneer ’n landskapfotograaf subtiel te werke gaan, kan dit tot ’n fantastiese foto lei.

Hoe stadiger jy werk, hoe meer sien jy goed wat nie opvallend is nie. Dinge waar ander verby stap sonder om twee keer te kyk.

Die meeste mense wat hier kom stap, sien net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Stap Hier
In die Langeberg buite Swellendam hou die sogenaamde uurkoppe oor die dorp wag. Dié vier prominente kruine – Tienuur-, Elfuur-, Twaalf- en Eenuurkop – reik almal tussen 1 100 m en 1 450 m die lug in. Volgens oorlewering het transportryers wat met vra
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
Weg12 min read
Ver In Die Wêreld
Party mense glo in liefde met die eerste oogopslag, maar dit is nie juis die geval met St. Helena-eiland nie. Dis ’n vulkaniese knoets in die middel van die wye Atlantiese Oseaan, skaars 16 km lank en 8 km breed. “Dis nie ’n aantreklike plek nie. Dit

Related