Weg!

Langnaweek saam met jou mense

Kerrieviskoekies

Maak sowat 24 koekies Bereidingstyd 35 minute Gaarmaaktyd 15 minute

Kerrievis is ’n Paastradisie. Hier’s ’n manier om kerrievis te rek.

Jy benodig

 3-4 groot aartappels, geskil en in blokkies gesny
 ’n knippie elk bakpoeier en sout
 3 eetlepels warm room
 500 g gekoopte kerrievis met sous (ons het Woolworths s’n gebruik)
 ½ koppie meel
 2 eiers, geklits
 1 koppie droë broodkrummels
 olie vir vlakbraai

Só maak jy

1 Kook die aartappelblokkies in soutwater tot net-net sag. Dreineer en plaas dit terug op die hitte om droog te stoom. Roer die bakpoeier, sout en room by en druk die aartappel fyn met ’n vurk of aartappeldrukker om ’n stywe kapok te maak. Laat dit afkoel.

2 Skep die vis uit die kerriesous (hou die sous eenkant) en vlok

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg3 min read
SA Deur ’n Lens
Die Suid-Afrikaanse Fotograaf van die Jaar is ’n relatief nuwe kompetisie wat in 2021 op die been gebring is deur die fotograaf William Steel met die doel om ons diverse landskappe, wildlewe en kulture en die breër Afrika-kontinent te vier, en ook om
Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek
Weg6 min read
Briewe
Ek het hierdie vier witrenosters vroeg een oggend in die suidelike dele van die Krugerwildtuin teëgekom. Ek het gehou van hoe die son die haartjies op hulle ore vang (die renostervoël maak dit ekstra interessant) en hoe mooi hulle in die sagte lig ly

Related