Weg!

BOEKE EN MUSIEK

ONTMOET DIE SKRYWER

Richard Wadley is ’n afgetrede geoloog en bestuursbeampte in die mynbedryf. In 2005 het hy en sy vrou, Lyn, verhuis na sy geliefde Waterberg, ’n gebied naby die dorpie Vaalwater wat bekend is vir sy natuurskoon. Richard het jare lank nagevors en geskryf aan Waterberg Echoes. Die boek het meer as 800 bladsye en is verreweg die omvattendste boek nóg oor die geskiedenis van dié interessante streek se mense. Hy vertel meer.

Baie mense wil weet waar is die Waterberg? Die Waterbergdistrik is ’n groot munisipaliteit in die Limpopoprovinsie, begrens in die ooste deur die N1-hoofweg na Mokopane en in die weste deur die Limpoporivier. ’n Plato in die middel van hierdie distrik is die onderwerp van my boek.

Wat van die Waterberg het jou aanvanklik aangegryp? Soos baie mense wat die Water-berg besoek, was my eerste bekendstelling aan die plato ’n naweek saam met familie by Lapalala in die vroeë 1990’s. Dit was ’n vinnige wegbreek van die korporatiewe lewe in Johannesburg.

Die majestueuse heuwels en standhoudende stroompies van hierdie bosryke wildernis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg3 min read
Voëls
Dis nou al amper ’n dekade sedert die Peacock-gesin na die Kaap gesemigreer het. Ons wou uit die stad uit kom – iewers waar bokkies en skilpaaie jou beddings verniel, molle jou grasperk omdolwe en ’n mens nog so dan en wan ’n verkleurmannetjie in die
Weg1 min read
Groot Getalle
Op 3 April vier ons Wêreldnatuurlewedag! Ons vergeet soms dat Suid-Afrika ’n uitsonderlike natuurerfenis het; laat dié getalle jou geheue verfris: 19 485Die Krugerwildtuin se grondgebied in vierkante kilometer. Dis omtrent so groot soos Slowenië! Die
Weg3 min read
Die Mense Het Gepraat
Die wenners van die 59ste kompetisie Natuurlewefotograaf van die Jaar is einde laasjaar aangekondig. Maar met dié dat daar bykans 50 000 inskrywings was, het die beoordelaars besluit om nog 25 uitblinkers te kies, en lede van die publiek kon vir hull

Related