Weg!

SIT JOU BESTE VOETJIE VOOR

STAP

Salomon X Ultra 3 Mid GTX

Moenie jou nie blindstaar teen die prys nie: Dié stewels is elke sent werd. Dis dalk die veeldoeligste stewel op die mark: Die Contagriprubbersool hanteer tegniese terrein; die gehalte is uitstekend; die rubber op die tone en hakke bied versterking; en hulle is gemaklik danksy die Ortholite-binnevoering en die EVA-voetbed.

Die enkelboordjie is ’n goeie hoogte vir genoegsame ondersteuning, maar sal nie jou enkels skaaf nie. R2 500 by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe