Weg!

Speel voetjievoetjie

DOER ONDER

Rip Curl Bondi Metallic

Die Aussies is nie altyd ons gunsteling op die rugby- en krieketveld nie, maar hulle geniet die buitelewe amper net soveel soos Suid-Afrikaners.

Australiese maatskappye soos Rip Curl is bekend dat hulle uitstekende swemklere en branderry-toerusting maak. Hierdie plakkie is genoem na Bondi in Sydney, een van die bekendste strande in die wêreld. Dit herinner aan Clifton, maar die water is baie warmer.

Die Bondi kry ’n klomp dinge reg: Die voetbed van skuimrubber is baie gemaklik; die toonriem is gemaak van ’n duursame stof wat lánk gaan hou; en dit kos net R200 – heelwat minder as die Havaianas wat elke tweede San en haar bestie dra. Ook is dit stylvol genoeg om die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
’n Tierboskat En ’n Vlagswaaier
Ek toet twee kort stampies totsiens vir my vriende wat agter die swart toeskuifdeur verdwyn wanneer ek my Subaru se neus padaf draai. Dis nog donker in die strate, maar ek het darem al ’n koppie koffie in die lyf. Ek ry uit Auckland Park en volg my f
Weg1 min read
Blokraai
OPLOSSINGS BL . 104 Loer in by jou naaste winkel of bestel een by media24shop.com teen R85. FOTO’S RONEL STEYN; VILLIERS STEYN; MARCHELLE VAN ZYL ■
Weg2 min read
LUIPERDLESSE Die strikgevaar
Luiperds word as kwesbaar gelys op die internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur se rooidatalys van bedreigde spesies, en die bevolkingskurwe neig steeds afwaarts. Wêreldwyd is luiperds reeds ’n yslike 75% van hulle oorspronklike verspreidi