Afskrikmiddels teen slange – die feite
Mar 16, 2020
1 minute
– Johan Marais
Suid-Afrikaners gebruik ’n verskeidenheid goed as afskrikmiddels teen slange: Jeyes Fluid, Condy’s Crystals (kaliumpermanganaat), ou motorolie, motbolletjies, plante soos malva en wildeknoffel, asook kommersieel beskikbare afskrikmiddels wat die chemiese middel naftaleen bevat.
Die gebruik van hierdie produkte is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days