Avontuur Afrika

Konings van kamoeflering

rofessor Graham Alexander en sy span van die Alexander Herp Lab aan die Universiteit van die Witwatersrand het baanbrekende navorsing oor pofadders in die Dinokeng Wildreservaat, net noord van Pretoria gedoen. Verskeie individuele slange is met radio-senders toegerus en hulle bewegings is vir etlike jare gemoniteer. Die mees voor die hand liggende gevolgtrekking was dat die meeste van hierdie slange vir die grootste gedeelte van hulle lewe gekamoefleer leef, en dikwels vir ‘n paar weke op ‘n slag onder klein struike skuil. Hierdie meesters van kamoeflering is nie slegs moeilik om te vind as hulle in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
Avontuur Afrika
Uitgewer: Anton Willemse Redakteur: Liana Reiners Hoof van ontwerp: Simone Anderson Redaksionele konsultant: Louis Krouwkamp Verkope: Anton Willemse Tony Yeo Medewerkers: Andy Wassung Bernard Hellberg Jr Grahame McLeod Henk Bogaards Mel Tripp Nolene
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s

Related Books & Audiobooks