Huisgenoot

Nuwe seeperdjiespesie langs SA kus ontdek

NAVORSERS is baie opgewonde oor ’n dwergseeperdjie wat langs die kus van Suid-Afrika ontdek is. Die Afrika- of Sodwanabaaidwergseeperdjie is naby die kus by Sodwanabaai in KwaZulu-Natal ontdek en is skaars groter as ’n ryskorrel! Dié dorp is naby aan die grens met Mosambiek en ’n gewilde plek vir skubaduik.

n Duikinstrukteur, Savannah Nalu Olivier, het die outjie die eerste keer in 2017 tussen stukkies alge op die seebodem opgemerk. Wetenskaplikes het die dier en ’n klomp foto’s bestudeer en – ’n manier om aan Savannah erkening te gee vir haar vonds.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related