Huisgenoot

NOEM HULLE SOMMER VERLOOF

NES met ’n skattejag het boer Willem sy meisie met die lang heuningblonde hare al langs ’n klofie op ’n rooibosplaas by Clanwilliam tot by Innie Mikkie gelei. By dié uitkykpunt in ’n mik van die Langbergpunt met ’n prentjiemooi uitsig op Lambertsbaai het ’n groot verrassing op haar gewag.

Toe Willem Pool en Sanel Prinsloo se romanse verlede jaar voor die kameras van die werklikheidsreeks Boer soek ’n vrou ontvou het, het hulle dikwels tyd daar deurgebring. En vandat sy “mooi nooi” uit Mooinooi in Noordwes aan die begin van die jaar by hom in die Wes- Kaap aangesluit het, het hulle gereeld daar op hul spesiale plek gaan braai.

Maar toe Willem (30) teen skemeraand op Dinsdag 21 Julie sy bakkie se neus in die rigting van Innie Mikkie stuur, het sy snuf in die neus gekry en gedink: “Hier kom ’n ding.”

Want eintlik was hulle veronderstel om ‘dorp

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related