Huisgenoot

SAK EN PAK VIR DIE LIEFDE

JY SIEN net tande toe sy oor die groen plaaswerf aangehol kom. Dis nou Tessa, die eenjarige skaaphond en tot onlangs nog die enigste vrou in die huis.

Maar sedert haar baas vir Boer soek ’n vrou ingeskryf het, het hulle hier op die rooibosteeplaas naby Clanwilliam in die Wes-Kaap “enetjie bygekry’’, soos boer Willem sê.

“Jy moet breed glimlag,” sê dié platjie vir Tessa. “Dis nie meer net ek en jy nie.”

In die plaashuis bespeur jy die hand van ’n vrou noudat Sanel Prinsloo, ’n 23-jarige onderwyseres, hier by Willem Pool (30) en Tessa kom nesskop het.

Op die stoep is woorde op ysterplaatjies teen die sandsteenmuur onder mekaar vasgemaak:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related