Huisgenoot

Foutiewe aflewering

STEFAN is verlig toe hy die adres gou opspoor. Vandag is hy sweerlik laat vir rugbyoefening. Om ’n bloemiste as suster te hê is soms ’n straf. Dis nie die eerste keer dat Liesl hom as stuurjonge inspan wanneer sy vasbrand met aflewerings nie. En weier kan hy nie; daarvoor het sy hom al te veel kere met die einste blomme uit die verknorsing gered wanneer hy drooggemaak het – en dit kan hy nogal goed doen. Dié dat hy op 28 nog enkellopend is.

Hy kyk haastig op die kaartjie. Sonop, nommer vyf, lees hy. Versigtig lig hy die ruiker van die agtersitplek af. Haastig of nie, selfs hy kan sien hy staan met ’n hele paar rand in sy hande. Die ou moet die skoot hoog deur hê, dink hy.

Sy klop word gou beantwoord deur ’n vrou met die rooiste hare wat hy al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related