Kuier

‘N VALENTYNSVERRASSING

KORTVERHAAL

Lee-Anne kyk na die verjaardagkaartjies wat op die rakke van die boekwinkel uitgestal is. Die kaartjies is so duur, elkeen kan omtrent 'n geskenk op sy eie i/vees.

'n Man kom staan langs haar en tuur na die kaartjies. Uit die hoek van haar oog sien sy dat hy darem sowaar swiets vir die oog is. Juis daarom maak sy asof sy hom nie raaksien nie.

Hy kyk na Valentynsdagkaartjies! Sommige is so over the top; so… soetsappig. Hy soek waarskynlik iets vir 'n vrou wat hy liefhet, begeer of wil wen.

“Eisj, dié goed kan darem corny wees,” spot hy, en grinnik vir haar.

Sjoe, sulke mooi oë en 'n ry perfekte tande in 'n sterk gesig. Dis 'n sonde om so

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e
Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Kelly-Lee Ohlson, Enrico Claassen, Clyde Adams-Vister, Haidee Muller-Isaacs

Related