Huisgenoot

Geen haan sal daarna kraai

SY GAAN sit voor die rekenaar en soek met bewende vingers na inligting oor gevalle waar ’n lastige kraaiende haan die oorsaak van groot moeilikheid was.

En sowaar, daar staan dit. Dus was haar persoonlike wrewel glad nie so uniek nie.

So wyd as Amerika, Oostenryk en Turkye en tot in Frankryk word gevalle beskryf wat tot hofsake gelei het, veral die geval in Frankryk wat gaan oor Maurice, die ongelukkige slagoffer. Die beskuldigde is uiteindelik met 300 euro beboet en mag nooit weer ’n vuurwapen gebruik nie. Boonop het hy ’n opgeskorte vonnis van vyf maande gekry.

Sy sidder skielik en sien haarself agter in die vangwa op pad na die polisiekantoor. Wat gaan háár vonnis wees? En as hulle haar sou opsluit, wat gaan dan van oom Faan word terwyl haar vingers die tralies van haar sel omklem? Daar is geen ander opsie nie; sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related