Huisgenoot

Katryn koop ’n plaas

GAAN jy môreoggend saam met my die Parkrun hardloop?” val haar sussie met die deur in die huis. Haar kop is nog by die stomende liefdestoneel wat sy sopas op die televisie gesien het, en meteens is sy spyt dat sy die foon geantwoord het. Sy wonder wat nou weer fout kan wees. Wanneer Suzanne se naam op die skerm flits, is daar gewoonlik drama.

“Nou waar is Pieterjan? Hardloop julle twee en die brakke nie klokslag elke Saterdagoggend die Parkrun nie?”

Sy hoor hoe haar sussie aan die anderkant diep en lank sug. Die verskuilde boodskap met daardie sug is: ‘Ag, kry my asseblief tog jammer.’ Dit weet sy uit jare se ervaring.

“Pieterjan is al die hele week in die Kaap vir werk. Hy het gedink hy vlieg vandag terug, maar toe besluit sy baas om hom môre te laat gholf speel in die een of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related