Huisgenoot

Die filmster en die veearts

‘HET jy al die verloofring gekry?”

“Hoe ’n mens enigiets in hierdie dolossak van ’n maag kan kry, sal net die man in die maan weet. Hierdie basset kou en sluk blykbaar alles.”

Danielle lig haar kop van die endoskoop se oogstuk en kyk vraend op na die ontvangsdame. “Alles onder beheer?”

“Oscar se eienaar sit op hete kole. Sy bid jy kry die ring uit voor haar verloofde daarvan uitvind.”

Danielle rol haar skouers en buig weer oor die endoskoop.

“Hoekom laat sy haar ring in elk geval rondlê? So ’n duur verloofring haal ek nooit af nie.”

“Jy sal eers ’n verloofde moet kry,” laat die ontvangsdame hoor.

“Hanna, pleks van om my aan my mislukkings te herinner, sê eerder… amper… nee, vrek.” Die ring bly net-net uit die greep van die tangetjie. Net soos haar greep op kêrels.

“Mnr. Roux se plaasbestuurder het gebel. Hy wil hê Dawid moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related