Vrouekeur

DIE REISENDE KARNAVAL

Wie is jy?” kry Melinda dit uit. Manouk spring op. “What is wrong?”

“Wie de hel is jy?” Haar bene kan haar nie langer dra nie. Sy gaan sit en haar asem jaag.

Manouk lyk verbouereerd. “Excuse me?

“Moenie met my speel nie. Jy is nie van Armenië nie.”

I don’t understand.”

Dit voel vir Melinda of sy nie behoorlik asem kry nie. Sy probeer op haar asemhaling fokus, maar kry dit nie reg nie. Probeer weer. Diep inasem, hou, stadig uit.

Can I get you water?” vra Manouk en kom agter sy tafeltjie uit.

“Jy lyk soos iemand wat ek ken. Geken het.”

Sy oë is nou donker, die karamelkleur minder opsigtelik. “Jy is verkeerd.”

Nie’n sweempie van’n vreemde aksent

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Kies ’n Boek
Ronelda Kamfer se gedigte is woedend, sarkasties en skerp. En juis daarom is hulle so onthutsend en onignoreerbaar. Jy kan jou deur die woede laat opsweep, jy kan geskok wees daardeur, jy kan jou daarvoor vererg, jy kan dit probeer rasionaliseer, maa
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related