Huisgenoot

Op met die af-roltrap

MELISSA voel hoe iemand haar dringend probeer wakker skud. Buite gil ’n meisie histeries. Die son skyn helder deur die tentflap na binne. Te helder, dink sy toe sy stadig orent beur en bewus raak van ’n verblindende hoofpyn.

Met haar oë op skrefies probeer sy haarself oriënteer. Jerry sit op sy hurke voor haar, sy hemp oopgeknoop. Sy linkeroog is toegeswel en daar is ’n bloedsmeer oor sy wang. Hy praat gedemp: “Ons gaan moet waai, Mel. Soos in nóú, girl. Kry jou stuff en kom. Frank wag vir ons. Hy sê dit lyk of ou Beast ge-overdose het. Ons kry hom nie by nie. As die paramedics kom, gaan hulle onnodige vrae vra. Kan jy iets onthou van gisteraand?”

Melissa skud haar kop stadig en voel hoe die naarheid in haar keel opstoot. Hoendervleis slaan oor haar hele lyf

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related