Kuier

VERSLAAF AAN WERK?

As jy ’n harde werker en ambisieus is, het iemand jou moontlik al ’n workaholic genoem en in werklikheid is werkoholisme ’n ernstige verslawing.

Volgens die Amerikaanse tydskrif Forbes is 66% van millennials werkverslaaf.

Safiyyah Boolay-Jappie is ’n veerkragtigheidsafrigter (resilience coach) in Johannesburg, Gauteng. Sy sê onder normale omstandighede het ’n mens ’n werk. Maar, in die geval van die werkoholis,“besit”die werk die een. Wanneer ander mense dalk by die werk aan hul geliefdes of vakansie dink, dink die werkoholis aan werk tydens vakansies of saam met geliefdes.“Jy moet rooi ligte sien flikker as jy agterkom jou werk raak ’n ontsnapping van die alledaagse, dat jy dag en nag aan werk dink, en min ander belange het,”sê sy.

Weens tegnologie raak grense tussen werk-en privaat lewe al hoe vaer. Deesdae kan jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related