Kuier

WAAK TEEN UITBRANDING

Almal voel dit hierdie tyd van die jaar aan hul lywe – daardie tam gevoel wat dit vir jou moeilik maak om net uit die bed uit op te staan en jou werk te doen. Die geweldige ekonomiese impak van die Covid-19-pandemie laat jou ook dalk wonder oor jou waarde by die werk en jou vermoë om jou werk goed te kan doen. Bogenoemde is alles tekens dat jy dalk uitgebrand is of op die punt van uitbranding staan.

’n Onlangse studie in Amerika deur die werksoekwebblad Indeed, wys 52% van die deelnemers voel uitgebrand – 9% meer as voor die pandemie. Werkplekspanning lei tot nagenoeg 120 000 sterftes en ’n verlies van amper $190 biljoen jaarliks in dié land.

STRES BY WERK EN HUIS

Van uitbranding

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related