Kuier

HELP, EK IS VERSLAAF AAN MY WERK!

GESONDHEID

E ers sukkel jy om oor enigiets anders as werk te praat. Dan begin jou huismense kla jy praat te veel oor werk. Skielik voel jy angstig as jy nie agter jou rekenaar kan sit nie …

Hoe handhaaf jy‘n balans, veral nadat so baie mense weens Covid meer van die huis af begin werk het – wat balans selfs nóg moeiliker maak?

Colette Jantjies* (39) van Kaapstad het swanger geraak tydens die pandemie en met dié dat sy van die huis af begin werk het, het sy heeltemal verslaaf aan haar werk geraak.“My laptop was amper heeldag aan. Ek het dag en nag gewerk. Toe ek ’n ruk in die hospitaal was met swangerskapkomplikasies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related