HELP, EK IS VERSLAAF AAN MY WERK!
Apr 14, 2022
3 minutes
Deur CARLA COETZEE
IT gebeur dalk ongemerk. Eers sukkel jy om oor enigiets anders as werk te praat. Dan begin jou geliefdes kla dat jy te veel werk. En kort voor lank voel jy skoon angstig as jy nie agter jou rekenaar kan sit nie. Dis vir enigeen soms moeilik om die balans tussen werk en die res van jou lewe reg te kry – en die afgelope twee jaar het heelwat mense weens die pandemie meer van die huis af gewerk, wat dit nog moeiliker
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days