SARIE

5 KWELVRAE & die antwoorde

DILEMMA Ma of pa, of albei, is tydens die inperking afgelê. Die begroting lyk ellendig. En nou sukkel dit met die bedsake. Wat nou?

Dr. Marelize Swart, seksuoloog van Kaapstad, gee raad: Wanneer een of albei huweliksmaats hul werk verloor, maak dit ’n duik in die huishoudelike begroting. Dit is ingrypend vir die hele gesin.

Navorsing wys mense – veral mans – wat hul werk verloor (of vrees dit gaan gebeur) se seksdrang verlaag. Dit is immers traumaties. Mans voel dikwels emosioneel “ontman” as hulle die broodwinner is en skielik nie vir hul gesin kan sorg nie. Vroue voel ook hulle skiet te kort as hulle op ’n dag hoor hulle kry die trekpas.

Geestesversteurings – angs, depressie en selfs posttraumatiese stres – is algemeen wanneer mense ná aflegging sukkel om geldelik te oorleef. Vroue moet mans se brose ego’s voed.

Mans moet vroue se selfbeeld opbou. Maar nie een van die twee het nou emosionele energie nie. En tussendeur moet die huishouding bestuur word, kos gekoop word, skoolgeld

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related