VRA VIR IRMA
Apr 14, 2022
4 minutes
Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekend maak nie en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur jou e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS “Vra vir Irma” gevolg deur jou vraag na 36489.
MY BEGROTING SKIET TEKORT
Die afgelope twee jaar het ek deel geword van ’n groep vroue wat baie vir my beteken. Sommige is enkellopend en sommige getroud. Ons is baie betrokke by mekaar se lewens en ondersteun
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days