BOODSKAPPE
Oct 08, 2021
2 minutes
Aan die Goliath-familie. Tamara, jou storie het my in trane gehad (Gered ná are bars, 16 September). Ek is baie bly jy sterk mooi aan. Jou getuienis het my laat besef hoe dankbaar ons elke dag moet wees. Alle voorspoed vir jou en jou familie. ANONIEM
Wat ’n getuienis en wonderwerk wat die Here vir Tamara en gesin gedoen het (, 16 September). Wow …
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days