Kuier

ALLES OOR SLANGE

Hoe slange jag

lange het gevurkte tonge wat hulle rondklap om hul omgewing te ruik. Só weet hulle of gevaar of kos naby is. Die klein gaatjies by hul oë tel hitte op wat deur warmbloedige prooi afgegee word en die bene in hul onderste kaak tel vibrasies op van diere wat skarrel. Hulle kan prooi vreet wat tot drie keer groter as die breedte van hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related Books & Audiobooks