Kuier

APTYT VIR KONFYT!

Om jou werk op te gee vir jou droom vat guts en deursettings-vermoë. Dis nie sommer enigiemand wat dít kan regkry nie.

In 2018 het Christynn (35) en Nigel Jacobs (39) hul suksesvolle loopbane opsy geskuif om dit wat hulle geleer het, te gebruik om hul eie besigheid, Jacobs Jam Company, te stig. En vandag begin hulle stadig, maar seker die vrugte van hul harde werk pluk.

Nigel vertel die konfytmark in Suid-Afrika is ongeveer R1,6 biljoen per jaar werd.

“Suid-Afrikaners hou van jam!”lag hy.

Nigel was ’n bemarkingspesialis en Christynn ’n voedseltegnikus – albei by groot internasionale maatskappye op Ceres in die Wes-Kaap.

Nigel beskryf vroulief as die “hart van die besigheid” omdat sy die besigheid se spesiale en unieke resepte van scratch af in hul huis se kombuis ontwikkel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related