Kuier

BAD SAAM EN BOND

Ons lewe in ’n besige tyd waar baie meer eise aan ouers gestel word – hulle moet werk, kinders help met die skoolwerk, huis skoonmaak, kosmaak en al daardie 110 dinge.

Maar met net soveel ure in ’n dag, kan ouers ook badtyd gebruik om kosbare tyd met hul kinders deur te bring. As jy dit wil doen, is dit belangrik om te weet wat die voordele daarvan is en die tipe gesprekke wat ouers dan met hul kinders moet hê. Maar netso belangrik is om te weet wanneer jy moet ophou daarmee, want jou kind bly mos nie altyd klein nie …

Celeste Rushby van Kaapstad, eienaar van Munchkins Parenting, ’n arbeidsterapeut, parenting Coach en ma van drie, sê vir ’n kind van dieselfde geslag as die ouer, is dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related