Kuier

PRAAT OOR PUBERTEIT

Adolessensie is ’n tyd van verandering. Die veranderings kan egter só dramaties wees dat dit ouers laat wonder of dit wat hulle sien net tipiese tienergedrag of rede tot kommer is.

Tieners kan vir ouers soos ’n ander spesie voel omdat hulle soveel veranderings ondergaan. Dit kan ouers laat voel dat hulle nie aldag weet hoe om hul tienerkind, veral hul tienerdogter, te hanteer nie. En dis veral ma’s wat bekommerd is, want hulle wil nie hê hul meisiekind moet verkeerde besluite maak wat hul hele toekoms kan verongeluk nie.

Maar hoe dring jy tot ’n kind deur wat heeltyd buierig is; jou uitsluit en nie met jou praat nie; hul kamerdeur toegooi of presies die dinge doen waarteen jy hulle waarsku? het met kenners en ouers gesels om te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related