Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

inders spreek hul pa op verskillende maniere aan. As die kind klein is, word sy voorgesê hoe om dié ouer aan te spreek. Die algemeenste aanspreekvorms soos Pa, Vader, Dêdda, Daddy en Pappa word geuiter met liefde en trots. In sommige families word die ouers op die voornaam aangespreek, meestal op aandrang van die ouers omdat hulle hul kinders “anders” wil grootmaak. In die gemeenskap en kultuur waarin ek grootgeword het, is dit egter nie algemeen om jou ouers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related