WAT DIE HART VAN VOL IS
Jun 19, 2020
3 minutes
DEUR KAREL ESAU
Dis my boodskap aan ’n kind wat nog ’n pa het. Moet hom nooit verlaat of verstoot nie, want hy gaan nie vir altyd daar wees nie.
My pa is nou al vir meer as sewe jaar weg en die gemis bly oneindig groot. Ons het goeie tye saam gehad. Kersfeeste het ons saam aan tafel gesit, hy het altyd die braaiwerk gedoen en ek het hom gehelp. Op sy verjaardae was dit lekker vir my om hom te bederf deur sy gunstelinghorlosie of
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days