LEER KEN DIE LIEFDE REGTIG
Jan 31, 2020
3 minutes
DEUR DS. DIRKIE VAN DER SPUY
Verstaan ons wat is hierdie liefde waarvan almal praat? Is dit bloot ’n towerwoord wat besighede gebruik om verkope te stimuleer en wat mense gebruik om ’n verhouding mee te begin? Of is dit nie eerder die geheim wat ons persoonlike lewens en ons land kan verander nie?
Liefde is nie net ’n emosie of ’n spesiale gevoel wat ’n mens opgewonde maak en jou hart vinniger laat klop nie. Liefde is baie meer as dit. Liefde is dade en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days