Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘ROWWE JAAR’ SE SPROKIESEINDE

Die sangeres Monique Steyn is verloof! “Ek is in absolute ekstase en so ontsettend gelukkig,” het sy vanuit Ballito aan Huisgenoot vertel

Hartlik geluk met jul verlowing. Toe ons julle twee ontmoet het, het ons dadelik geweet watter pragtige paartjie julle twee saam is. Alles van die beste en seënwense op jul gesamentlike pad vorentoe.

LOUIS EN CHRISTA

Baie geluk, Monique en Robbie. Ek is so bly dat jy nou geluk gevind het en dat jy die regte keuse gemaak het. Robbie is ’n pragtige man en mens. Mag jul verhouding vorentoe en ook jul huwelik baie geseënd wees.

LETTIE

julle tweetjies! Ek het altyd geweet so ’n mooi meisiekind kan nie vir te lank alleen gelaat word nie. Jy is vandag ’n pragtige vrou, Monique. Wees lief

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related