My ouma het aityd gesê eike huis het sy kruis en soos die jare aanstap, besef ek netal hoe meer hoeveel waarheid in dié sê-ding steek.
Mense lyk dalk dolgelukkig, maaragter geslote deure is dít nie altyd die realiteit nie. Ek kom dit ál meer agter.
So luister ek onlangs na iemand wat ek ken wat hart